-
18-jarige beweerde stroper vasgetrek ná skietgeveg in Kruger
Die polisie in Limpopo het ’n 18-jarige verdagte in hegtenis geneem ná ’n skietgeveg met veldwagters in die Xipala-blok van…
-
DA wen Tshwane, maar koalisie bly noodsaaklik
Die Demokratiese Alliansie (DA) het die meeste stemme in die Stad Tshwane se munisipale verkiesing op hom verenig, maar sal…
-
Nóg chaos wag op Frankryk, 70 000 polisielede landwyd ontplooi
Franse vakbonde en studentegroepe sal Saterdag weer die strate invaar vir nog ’n dag van betogings, terwyl die Geelbaadjiebeweging beplan…
-
Bokke teen Italië: Stokke maan teen ‘selfvoldaanheid’
Springbok-assistentafrigter Mzwandile Stick sê daar is geen ruimte vir selfvoldaanheid voor Saterdag se wedstryd teen Italië in die Allianz-stadion in…
-
Stemme byna getel, maar meeste metros steeds sonder ’n meerderheid
Die stemmetelling in Suid-Afrika se groot metros nader die einde, maar die uitslae dui daarop dat koalisieonderhandelinge in die meeste…
-
ANC op pad na swakste verkiesingsuitslag nóg met slegs sowat 30% steun
Suid-Afrika se eens oorheersende African National Congress (ANC) was Vrydag op koers vir sy swakste verkiesingsvertoning nóg, met sowat ’n…
-
DA wen oortuigend in Kouga, en het gróót planne
“Dis baie lekker, en ’n groot voorreg.” So sê Hattingh Bornman, burgemeester van die Kouga Munisipaliteit in die Oos-Kaap, nadat…
-
Israelse verkiesing: Netanyahu se enigste opsie
Die besluit van pres. Isaac Herzog van Israel – om die uitslag van sy land se pas afgelope verkiesing te…
-
Die Blou hou: DA bly in beheer in Midvaal
Hoewel die VF Plus in die Midvaal-munisipaliteit van die plaaslike verkiesings in 2021 tot nou gegroei het, kon hulle nie…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









