-
Reeksmoordenaar? 10de vroueliggaam oos van Johannesburg gevind
Die Suid-Afrikaanse polisie het Saterdag nog ’n liggaam in Ekurhuleni, oos van Johannesburg, gevind, wat die aantal vroue wat die…
-
‘Ons wil lewe’ –nou dra drawwers messe en pepersproei saam ná moorde in Gauteng
Voordat Nancy Masha haar drafskoene aangetrek het, het sy die mes en pepersproei nagegaan wat sy saamgedra het om haarself…
-
Vyf gesoek na Wilde Weste-rooftog in Sasolburg
Die Valke se Ernstige Georganiseerde Misdaad-ondersoekeenheid in Welkom, Vrystaat, het ’n grootskaalse soektog van stapel gestuur na vyf vermeende gewapende…
-
Bek-en-klouseer tref Namibiese vleis-uitvoere eerste keer in 60 jaar
Namibië het sy eerste uitbreking van bek-en-klouseer in 60 jaar in sy belangrikste kommersiële veesone aangeteken, het die ministerie van…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 25 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Hewige gevegte, internetonderbrekings in Ethiopië
Ethiopiese magte het oornag gevegte gevoer om ’n aanval deur Tigray-rebelle in die Afar-streek af te weer, het ’n humanitêre…
-
Toeriste vermis ná ontploffing gebou in Athene verwoes
Vyf mense, onder wie drie toeriste, word Vrydag vermis ná ’n ontploffing in ’n gebou in die historiese Plaka-distrik in…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







