-
Dodetal styg tot 18 ná Wedela-skietery
Die dodetal ná Saterdagaand se taverneskietery in Wedela, wes van Johannesburg, het tot 18 gestyg. Die polisie het bevestig dat…
-
Nóg ’n vroulike liggaam gevind: Beskerm jouself só
Eers wat dit drie. Toe vier . . . vyf en teen druktyd gister is daar reeds nege vroue vermoor.…
-
SOE lê beslag op R42,4 miljoen se bates in Tembisa-korrupsieskandaal
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het beslag gelê op sowat R42,4 miljoen se kontant, eiendomme, pensioene en beleggings wat verband hou…
-
Vuil, vuiler, Gauteng
Ons het al berig oor die skokkende swak luggehalte in Gauteng en ander provinsies. Maar dit is nie nét die…
-
Vreemde roetine, pap wiel en geen slot aan deur . . . het seerowers hulp gehad om te ontsnap?
Altesaam 28 vermeende seerowers het ontsnap nadat hulle in hegtenis geneem is tydens die bevryding van ’n gekaapte olietenkskip. Daar…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 27 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
VSA span glo onderwaterhommeltuie in Straat van Hormoes in
Iran se Revolusionêre Wag het Sondag aangekondig dat hy beslag gelê het op ’n tweede Amerikaanse onderwaterhommeltuig in die strategies…
-
14 dood, 11 beseer ná twee skietvoorvalle in Wes-Kaap
Veertien mense is dood en nog 11 beseer ná twee afsonderlike skietvoorvalle in Khayelitsha en Lwandle die naweek. Anroux Marais,…
-
‘Ons wil hulle lewend terughê’: Duisende betoog in Mexiko oor vermiste studente
Duisende betogers het Saterdag rooi klere gedra en simboliese kiste gedra tydens ’n betoging in Mexikostad. Hulle eis antwoorde oor…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









