Die Vrystaat Kunstefees vind vanjaar van 7 tot 11 Julie plaas. Kry jou kaartjies nou.
Staan die kans om kaartjies te wen vir Liewe Heksie word “gescam” by die Vrystaat Kunstefees in Julie. Lees meer.
Kom deel jou storie nooi die organiseerders van die Vrystaat Kunstefees. Die fees met opwindende produksies vind van 7 tot 11 Julie in Bloemfontein plaas.
Veertig jaar nadat Jannie du Toit die eerste keer ’n Nederlandse lied op die verhoog van die Staatsteater gesing het, keer hy terug met ’n voortreflike huldeblyk aan die mees…