Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Die jaarlikse Meesterstuk-konsert het op 22 en 23 Mei by Leopards & Lace plaasgevind waarop geld ingesamel is vir vyf jeugsorgsentrums.
Vier entrepreneurs is beloon op die sentrale streek se jaarlikse Tinteltong-toekennings.
Marumo Gallants breathe a massive sigh of relief after escaping potential Premier Soccer League relegation on two fronts in one season.
A former DJ and radio presenter was hit hard by colon cancer, but the support from the local hospice gave him new strength.
‘n Plaaslike kleiteikenskut het van 29 April tot 3 Mei deelgeneem aan die Suid-Afrikaans Universal Trench-kleiteikenskietkampioenskap en gewen.
Met sy mooi herinneringe van die biblioteek in Bloemfontein se middestad, het Deon Potgieter en helpers ‘n inheemse pragtuin geplant.
Die ekonoom Dawie Roodt is die gasspreker op AfriForum Sakenetwerk se geselligheid op 18 Junie.
Die saamstaan van eienaars van Hilux-bakkies by die Nampo-oesdag het verlede week tot die verbetering van ‘n wêreldrekord gelei.
Arno Taljaard (25) kon vandag ‘n nieroorplanting kry danksy die orgaanskenking van Deon van der Berg (28) wat Saterdag in ‘n motorongeluk breindood verklaar is.
Die bekroonde kabaretkunstenaar, musikant en aktrise Helena Hettema het onlangs haar eerste digbundel, Journeyman, bekend gestel.
|

