Sestien verdagtes het die week reeds in die hof verskyn weens hul beweerde verbintenis met bedrog by die Werkloosheidsversekeringsfonds.
Die produksieveiling van Richter Simbras buite Bloemfontein het geskiedenis gemaak in Simbra-veilings in Suid-Afrika en het nie nasionale, maar ook internasionale aandag getrek.
Zona Breed Kleynhans and her team work hard in East End, Bloemfontein, filling potholes, cleaning storm water drains, cutting trees that blocks the view of motorists and just trying their…
Treine was vroeër jare ‘n algemene vervoermiddel in Suid-Afrika. In Bloemfontein kry kinders nie veel met treine te doen nie. Gelukkig is daar Modensopark waar oud en jonk meer kan…
Dawie de Swardt of the Ornithology Department at the National Museum leads a bird-ringing demonstration at Oliewenhuis Art Museum. This provides a unique opportunity to witness bird ringing in action…
Karen Franzsen se besonderse boek Die Paleis van Tannie Middel C is tegelyk ‘n feeverhaal en ‘n prettige manier waarop kinders van drie tot tien jaar musiek kan leer.