EduPlus se gr. 6- en gr. 7-leerders se nommer vir die Afrikaans-eisteddfod se titel was “Het jy gehoor?”

Leerders beïndruk en oes top-simbole op eisteddfod

,
EduPlus se gr. 6- en gr. 7-leerders se nommer vir die Afrikaans-eisteddfod se titel was “Het jy gehoor?”

By die Eduplus- Onafhanklike Skool het altesaam 139 leerders deelgeneem aan die Afrikaans-eisteddfod wat van 18 tot 22 Mei in Bloemfontein aangebied is.

Uit die groep van gr. 1- tot gr. 7-leerders het 127 aan groepnommers deelgeneem en 67 individueel.

Eduplus spog met die volgende simbole: 26 A++, 26 A+, 16 A, 3 B+, asook 1 B.

Die gr. 1-groep, die gr. 2-en-gr. 3-groep, die

gr. 4-en-gr. 5-groep, asook die gr. 6-en-gr. 7-groep, is almal met A++ bekroon, met die gr. 6-en-gr. 7-meisiesgroep wat ‘n A+ verdien het.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article