Huldeblyke en boodskappe van medelye het vanuit verskeie oorde ingestroom nadat die nuus bekend geword het dat Marie van Zyl, bekende inwoner van Bethlehem en mede-eienaar van Cheetau Game Lodge…
AfriForum het ‘n naweeklange kursus aangebied waarop skietinstrukteurs opgelei is.
Salomé Fourie (16), ‘n graad 10-leerder aan Hoërskool Voortrekker in Bethlehem, het onder die top 30 jong entrepreneurs in Suid-Afrika geplaas in die Maak My ‘n Miljoenêr-kompetisie. Sy het nie…
Bethlehem is die Vrystaat se finalis in Kwêla op kykNET se Dorp van die jaar-kompetisie. Mense kan ‘n SMS met “Bethlehem” na 33157 stuur teen R1,50 per SMS.
Die kampioenskap is ‘n platform waar topveilingmeesters hul vaardighede voor ’n gehoor van eweknieë, beoordelaars en hoogwaardigheidsbekleërs ten toon stel.
The show will take place on 30 May, and promises high-energy entertainment, combining aerial displays with a showcase of classic and modern vehicles.