AfriForum wil hof toe gaan om die Mangaung-metro te dwing om inwoners wat aansoek doen, vry te skeld van tarrief vir vullisverwydering.
Die burgerregte-organisasie Afriforum het vandeesweek ‘n brief gestuur waarin hulle die bedanking van die Mangaung-metro se stadsbestuurder eis.
AfriForum Dienste in Bloemfontein het gedurende Maart 64.16 ton vullis verwyder.