Noordkaap Bulletin
-
Hy sal met Muisvoël, Jan Frederik en Lyster praat, hulle oortuig oor sy plan. Muisvoël se kuif, sy hele look sal werk vir dit wat Budgie Blou beplan.
-
My bene dra my tot terug by die toonbank van die haarsalon. Ek voel sleg. Verneder. Skaam. Skuldig.”My ma gee hierdie …” Ek hou R20 uit. “Sy sê dit is te min gesny vir R40.”
-
‘n Onsekere toekoms kan jy ingaan deur te werk met wat jy het en vergenoegd te wees. Jy gaan nooit op ‘n punt kom waar alles reg is en waar alles seker is nie.
-
Blaai deur die digitale weergawe van NoordkaapBulletin van 9 April 2026
-
John Ross Henderson, aangekla van die moord van Jason Afrique, poging tot moord op Afrique se vrou, asook twee aanklagte van regsverydeling, wil die polisie se ondersoekdagboek bekyk.
-
Aan die einde van die dag is dit maar die begeerte om vrede te beleef en te ervaar wat alle verstand te bowe gaan.
-
Blaai deur die digitale koerant van NoordkaapBulletin 2 April 2026









