Helena Barnard
-
Seven suspects were arrested after an extensive undercover operation targeting drug and firearms trafficking across the Northern Cape, Mpumalanga and Gauteng.
-
In hedendaagse Suid-Afrika het meer as ‘n kwart van kinders onder die ouderdom van vyf jaar belemmerde groei – dit weens chroniese wanvoeding.
-
‘n Vennootskap tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater is deel van ’n omvattende strategie om Afrikaanse gehore na dié “grande dame” terug te bring.
-
Claudia Francke, onder meer betrokke by die Griekwaland-Wes Rugbyunie, is aangestel as assistent-afrigter van die Suid-Afrikaanse o.20-vrouerugbyspan.
-
‘n Uitgelekte e-pos vanuit die minister van landbou se kantoor het landboubetrokkenes warm om die kraag weens die strekking dat die bek-en-klouseer ramp nie ernstig opgeneem word nie.










