Die hoë voorkoms van geslagsgebaseerde geweld – veral tussen paartjies – vereis dat gepaste vonnisse vir oortreders opgelê word, het die hof gehoor.
Hy hoop om die korwe, wat in ‘n kanolaland buite Hermon gestaan het, terug te kry – dit is die tweede keer dat hy deurloop onder diefstal.
Die stand van landbou en uitdagings in sy pad was van die gespreksonderwerpe tydens Agri Wes-Kaap se jaarkongres wat by Goudini buite Rawsonville gehou is. Drie faktore wat landbou in…
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.