‘n Katnes van bedrog is oopgekrap nadat aktiviste wat inwoners help om vir Sassa-toelae te registreer, besef het dat honderde jongmense onwetend reeds vir die maatskaplike noodleningstoelae, ofte- wel SRD-toelae,…
DNS-toetse het bevestig dat die menslike oorskot wat op Maandag 14 Julie in ‘n oop veld agter Avianpark in Worcester gevind is, wel dié van Marceleen (Murcia) Kock is, wat…
Met ‘n koue naweek wat voorlê, dink inwoners terug aan die agtjarige meisie wat verkluim het op soek na haar blinde pa buite Prince Alfred Hamlet.
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…
Die Paarlse kantoor van Binnelandse Sake is weer oop ná ’n gewelddadige voorval. ’n Werknemer is gebyt en beseer. Die departement bevestig dat sekuriteit versterk sal word.
Die 17-jarige slagoffer is glo met ‘n verkeersbeampte se dienspistool doodgeskiet.