‘n Oupa (66) van Worcester is Vrydagmiddag in ‘n fratsongeluk dood nadat die motor waaraan hy gewerk het bo-op sy bors beland het.
Die sentrum, wat voorheen al as die beste in die land aangewys is, het vanjaar ‘n toekenning gekry as bespresterende sentrum in die Wes-Kaap.
‘n Verkragter (31) is lewenslange tronkstraf opgelê nadat sy ‘n voormalige vriendin se minderjarige dogter (toe 10) verkrag het.
Hy is in die buik getref en het kort daarna aan sy wonde in die Worcester-hospitaal beswyk, het sy hartseer familie vertel.
The Breede Valley Municipality warned residents and business owners not to fall victim to scammers claiming to be municipal officials.
Sakelui het byeen gekom om te bespreek hoe samewerking onder mekaar ekonomiese groei kan aanwakker. ‘n Interim-komitee is verkies.
Dié skaakspelers maak nie net skuiwe op die skaakbord nie, maar ook in hul gemeenskap. Hulle beplan om die strate om van die skole op te ruim.
Een van die mans is so beseer dat hy vir ‘n week lank nie kon terugkeer werk toe nie. ‘n Skool is baie bekommerd oor die toename van die straatslapers.