Dis dalk nie iets waaraan jy aldag wil dink nie, maar jou geldsake moet steeds hanteer word ná jou dood. Sonder ’n geldige testament verloor jy beheer oor die proses.
Geleë in die immer gewilde Oude Meule-veiligheidskompleks en ’n kans soos min is hierdie dupleks-meenthuis wat hope gerief en ruimte bied en meer as genoeg private kuier- en onthaalplek het.
For two days in October, people from Worcester can receive free health tests in Avian Park. These services will be provided by Rotary.
Audensberg Toyota en die Standard was weer vanjaar deel van nasionale boomplantweek.
Hierdie week se toonhuis is ’n pragwoning vir die kieskeurige koper in die gewilde Bloekombos-woonbuurt en word volgens ’n alleenmandaat deur ATM Eiendomme bemark.
Dihana Kloppers – bekend vir haar pekanneuttertjies en quichesSanoline Viljoen – bekend vir jaffles, ingelegde produkte en gemmerbier Maria Cardoso – bekend vir egte Italiaanse tuisgemaakte pasta (Mama Rosa)Rosa Taljaard…
Die woorde “groenstoor” sal min of meer dieselfde ding oral in die wêreld beteken. Behalwe in Worcester. Vir Worcesteriete beteken Groenstoor nou ’n heerlike oggend van samesyn wat elke vier…
Hannah’s Homes bied hierdie week ’n pragtige huis te koop aan – perfek vir die jong professionele gesin wat graag onthaal.
Hyundai Worcester het pas ’n gedaanteverwisseling ondergaan en dra nou ’n ultramoderne baadjie, ná ekstensiewe vernuwingswerk aan die geboue in Hoogstraat.
Hierdie week se toonhuis in Bergsig is pas in die mark en ’n ware juweel wat sekerlik vinnig opgeraap gaan word.