• Dihana Kloppers – bekend vir haar pekanneuttertjies en quiches
  • Sanoline Viljoen – bekend vir jaffles, ingelegde produkte en gemmerbier
  • Maria Cardoso – bekend vir egte Italiaanse tuisgemaakte pasta (Mama Rosa)
  • Rosa Taljaard – bak al pannekoeke van dag een af
  • Annelise Stofberg en haar span is al van dag een af baie bekend vir koekies en beskuit en hulle roosterkoeke is ’n absolute wenner by die stoor!
  • Linda Smit – sy doen pragtige hekelwerk en is ook al vanaf die eerste mark by die Groenstoor
  • Elsabe Visser se songedroogde vrugte
  • Adri & Dianne se “wood & Quilt collections”
  • Trevor Daly se Artisanwood fired brode en toebroodjies
  • Marietjie Kock se Afrisjiek keramiek-reeks wat juwele ook insluit
  • The Banting Basket – verskeidenheid bestanddele en ready mixes wat 100% banting-vriendelik is
  • Deon du Bruyn se vars geroosterde koffie en heerlike cappucinos
  • Angels Chipstix food truck – heerlik vir kinders
  • Michelle Basson van Bigo’s Butchery met vars vleis, biltong en droëwors
  • Overhex-wyne met hulle bekroonde Balance-reeks
  • Willow Creek Olive Estate met hulle wêreldbekende olyfolies en ander olyfprodukte
  • Tineke Baas en haar gesin met hul eg Hollandse tuisgemaakte stroopwafels en poffertjies.
  • Plaasvars melk en free range plaas eiers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article