In The Aging Eye , ’n spesiale gesondheidverslag van die Harvard-universiteit se mediese skool oor oogbeskerming en -behandeling, word die volgende mites oor oogsorg aan die kaak gestel:
Is jy al deel van die sowat 1 000 mense wat na verwagting aan die eerste Nasionale Instituut vir Dowes (NID) se Rooi teen Blou-wedloop gaan deelneem?.
Verskeie nuwe metodes is deesdae aan die orde van die dag as dit by bouwerk kom.
Standard gesels met Claude Pretorius oor Wolseley se Ramkiekie-plaasmark.
Die Tulbagh-landbouskou, die oudste aaneenlopende skou in Suid-Afrika, word vanjaar met trots vir die 143ste keer aangebied.
Die toonhuis van die week word volgens ’n alleenmandaat deur Sotheby’s bemark.
Die eerste Reënboog’LoopSTET: DIS DIE EVENT SE NAAM (Colour Run) in die Breedevallei is die afgelope naweek op Rawsonville gehou.
Quenets Photo Lab en Standard het ’n fotokompetisie gehou. Die wenners is Vrydagaand tydens ’n kaas-en-wyn-geselligheid in Q Square-arkade bekendgemaak.
’n Heerlike craftbierfees word op 1 Oktober by Mountain Mill Mall gehou met Bok van Blerk as gaskunstenaar.