: Die fotograaf Andy Lund (middel) maak belangstellendes touwys op ’n Walk-Talk-fotokursus.

Photo Lab-wenners lewer skitterfoto’s


Quenets Photo Lab en Standard het ’n fotokompetisie gehou. Die wenners is Vrydagaand tydens ’n kaas-en-wyn-geselligheid in Q Square-arkade bekendgemaak.

’n Uitstalling is ook gehou van al die deelnemers se werk.

Saterdag is ’n Walk-Talk gehou met die professionele fotograaf Andy Lund, wat mense touwys gemaak het in die gebruik van ’n kamera.

Lund was ook die beoordelaar in die fotokompetisie.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article