Die getroude paar, Antoinette en Koos Steyn ontken enige nepotisme in hul aanstelling as burgemeesterskandidate vir die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit en die Breedevallei-munisipaliteit, te midde van klagtes deur opposisiepartye.
Die ligte verkleuring in kraanwater in huishouding in die Worcester en De Doorns gebied is geen rede vir kommer, verseker die Breedevallei-munisipaliteit.
Gevaarlike weersomstandighede in die Kaapse Wynland het tot noodontruimings en wydverspreide diensonderbrekings in die Breedevallei munisipale gebied gelei. Dit kom nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens vroeër ‘n vlak 8-waarskuwing vir swaar…
Die voorlopige begroting van die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) is op Dinsdag 25 Maart goedgekeur en inwoners het die geleentheid om tot Vrydag 25 April hierop kommentaar te lewer. Die finale goedkeuring…