Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Doubles wen groot derby
Double Foot Shooters wat voorloop in BLFA superliga (stroom B) het Saterdag (23 April) op Esselen Park-stadion, View of Hope B met 2-1 geklop in ’n titaniese Noord-Suid derby.
-
Witsentraal begin naweek met Boland-grootuitdaag
Terwyl die res van Boland-streek reeds die afgelope naweek met hul amptelike verpligtinge om die Boland-grootuitdaag-reeks begin het, is dit die Witsentraal-streek wat eers komende Saterdag aan die beurt kom…
-
Strongmen to show their mettle at Mall
The South African Strongman Federation will host a Strongman qualifier on 30 April at the Mountain Mill Mall.
-
Villa laat McGelly harde bene kou
Villagers Worcester (Villa) het Saterdag (23 April) sy aanslag op liga-louere in die Langeberg-afdeling van die Boland-rugbyunie se Grootuitdaagkompetisie op ’n positiewe noot afgeskop.
-
Tyd vir tydren se herfsbyeenkoms
Dis weer tyd om stof te skop in die Ezelsjacht Karoo Rallysprint4all se derde tydren en hul herfsbyeenkoms.
-
Hammies smaak soete wen
Young Hamiltons het Saterdag ’n soete oorwinning gesmaak in sy Paas-derbystryd teen Villagers.
-
Quickies wenners van die Roodewal-Paastoernooi
Quickies-krieketklub het Maandag 18 April die jaarlikse Roodewal-Paastoernooi-trofee gewen toe hy Orchard United in die eindstryd geklop het.
-
Worcester United Cricket club prize-giving ceremony
Worcester United Cricket club prize-giving ceremony
-
16-jarige saai amok by vlakkiekrieket-toernooi
Die vlakkiekrieket-gemeenskap in Worcester het verlede Sondag hul liefde vir die sportsoort gevier toe die Roodewal-premierliga se eindstryd gespeel is.
-
Dubbele glorie vir View of Hope
Die sokkerspan View of Hope het ’n baie positiewe begin met die aanbreek van die tweede ronde van beide die promosie- en die superliga gehad.








