Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
BVM maak skoonskip in nuwe streekstoernooi
Die langverwagte Burgemeestersbeker-kompetisie, waaraan verskeie munisipaliteite wat binne die grense van die Boland-rugbyunie val, deelneem, het op Erfenisdag afgeskop.
-
Tulbagh kraai koning in derby
Tulbagh, wat een van sy teleurstellende tye in jare op die rugbyveld beleef, het Saterdag op sy tuisveld gewys dat hy darem nog oor veggees beskik deur Wolseley te klop.
-
Hammies delf baie diep
Young Hamiltons moes Saterdag diep delf om ’n hoogs gefokusde asook begeesterde Villagers Worcester te klop.
-
Hamiltons, R’son gelykop
Young Hamiltons is verlede Saterdag in groot getalle Robertson toe om Robertson RVK te pak.
-
-
-
View maak seker hy haal MRL-liga
Ná vele uitstelle van die uitspeelwedstryde vir sokkerspanne om ’n plek in die MRL-liga te kry, kon die koring die afgelope naweek van die kaf geskei word.
-
Derby-aksie die naweek
Hoewel die rugby-seisoen binnekort tot ’n einde kom, word groot derby-aksie hierdie naweek verwag.
-
-
Alberts kelder Primroses
Alberts het Saterdag op Bolandpark onteenseglik bewys dat hy bereid is om in ’n hoër liga te speel toe hy die naasvoorlopers, Primroses, in ’n Gemeenskapskild-wedstryd met 30-26 geklop het…








