Dié atlete van Ashton-atletiek het Saterdag (28 Oktober) in die Ceres half-marathon uitstekend presteer. Van links is Quinzil Jansen met ’n silwermedalje vir die 10 km-wedloop, Perslynn Ben met ’n silwermedalje vir die 21.1 km (halfmarathon), Mcguile Swanepoel met ’n silwermedalje vir die 10 km-wedloop, Beatrix Jansen met ’n silwermedalje vir die 10 km-wedloop en Lucreatia Jansen met ’n silwermedalje vir die 10 km-wedloop.Foto:

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Ashton-langasems blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article