Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Krieket-akademie kry nog ’n span
Rising Eagles, ’n junior krieketakademie in Worcester, wat saamgestel is uit verskillende skole in die omgewing, het met die toevoeging van ’n o.11-span uitgebrei.
-
Primrose bevorder
Primrose-RVK, wat meer as ’n dekade nie meer aktief was nie, het geskiedenis gemaak deur in sy eerste jaar terug in die liga na ’n hoër liga bevorder te word.
-
Fees van vrouekrieket vir vroeg in nuwe jaar
Kaartjieverkope het pas oopgemaak vir wat beloof die grootste vroue-sportbyeenkoms ooit in Afrika te wees – die IKR se T20-wêreldbeker-kriekettoernooi.
-
Rolbal se toekoms in die Wes-Kaap blink skerp
Wynland was op 1 en 2 Oktober die gasheer van die negende Wes-Kaapse Envar Buys-rolbaltoernooi vir junior spelers, wat by die Tulbagh-rolbalklub gehou is.
-
Ons meisies beste toutrekkers – selfs in Nederland
Ons meisies beste toutrekkers – selfs in Nederland
-
Wind was die gelykmaker
Sondag 2 Oktober is Breedevallei-sokkervereniging se winterliga-halfeindstryd en -eindstryd gespeel.
-
Wolseley seëvier deur handspoed
Dit was ’n geval van Wolseley se jeug en opportunisme teenoor Newtons se krag en ervaring.
-
-
Cricket newbie has arrived!
Hard work, passion and determination have yielded positive results for a young cricketer.






