Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Esselenparker dra die disa
Ná byna twee jaar waarin geen skolesport gespeel is nie het ’n ywerige rugbyspeler van Worcester uiteindelik sy provinsiale kleure verwerf.
-
Wolseley wreed ontnugter in stryd teen Newtons
Wolseley, wat gehoop het om in sy wedstryd teen Newtons ten minste met ’n gelykopuitslag tevrede te wees, is wreed ontnugter.
-
Worcesterites fly the Currie Cup flag high
Two Worcester rugby players flew the town’s flag high the past two weeks in the Carling Currie Cup tournament.
-
Viccies-spelers vir seisoen vereer
Worcester Victorians-krieketklub het Vrydag 10 Junie sy prysuitdeling gehou.
-
Villagers Worcester leierloos ná ‘kru taal’ teen Rangers
Die voorsitter van die Villagers Worcester-rugbyklub, Denver Pienaar, is geskors nadat hy na bewering kru taal teenoor spelers van ’n opponerende rugbyklub van die plaasvervangerbank gerig het.
-
Donkie-direkteur kry trekpas
Wat bedoel was om ’n jaar van opwindende rugby vir ’n plaaslike skool en sy nuwe direkteur te wees, is kortgeknip toe dié direkteur se kontrak verlede week beëindig is.
-
Eerste oor wenstreep – ná 30 uur!
As jy jou voete gebruik, is 160 km ’n lang pad om af te lê. Baie lank. Maar vir Herman van der Colff is dit nie meer ’n snaaksigheid nie.
-
Bestes van Hartwig Lions vereer
Hartwig Lions-krieketklub het verlede Saterdagaand (4 Junie) sy jaarlikse bekeruitdeling gehou.
-
Primrose ryg drieë teen Blue Birds in
Primrose-rugbyklub het Saterdag (28 Mei) seker gemaak van ’n oorwinning toe hy Blue Birds van De Doorns 29-18 in De Doorns geklop het.
-
View sluit seisoen op hoë noot af
Die sokkerklub View of Hope het sy seisoen Saterdag (28 Mei) op ’n baie hoë noot afgesluit.









