Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Span het sy visier op kampioene
Die afgelope Saterdag het Worcester Perseverance vir Orchard-rugbyklub van De Doorns afgeransel om sy onoorwonne status in die Streekuitdaag-liga van die Breërivierafdeling van die Boland-liga te behou.
-
18th and 19th Comrades Marathons for these two runners
To run the ultimate human race is one thing but to complete it about 19 times? Now that is special.
-
Ou manne trek stewels aan om verjaardag te vier
In wat beloof het om ’n bedrywige naweek te wees, het View of Hope-sokkerklub sy naweek Sondag 21 Augustus in styl afgesluit met ’n heerlike feeswedstryd tussen Hope se legendes…
-
Hengelaars in kol met vangste
Brandvlei-hengelklub se hengelaars moes die afgelope Saterdag baie seisoene hanteer tydens hul klubkompetisie by Paarldam.
-
Primrose skop sand in Sandhills RK se oë
Die Primrose-rugbyklub het Saterdag (20 Augustus) teen Sandhills te staan gekom en die wedstryd 45-5 gewen, en bly sodoende op koers in die Gemeenskapskild-kompetisie.
-
-
-
Vista ransel Wolseley af
Wolseley, wat ná twee puik vertonings versigtig optimisties was dat hy dalk die gerespekteerde Bella Vista op sy onoorwonne lopie in die Witsentraal-streek sou kon stuit, het weer eens op…
-
Hofbevel stel uitspeelstrydweer uit
Die View of Hope-sokkerklub moes Vrydag 23:00 verneem die promosieliga-uitspeelwedstryde is weer uitgestel – dié keer weens ’n dringende hofbevel wat eerbiedig moes word.
-








