Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
View maak seker hy haal MRL-liga
Ná vele uitstelle van die uitspeelwedstryde vir sokkerspanne om ’n plek in die MRL-liga te kry, kon die koring die afgelope naweek van die kaf geskei word.
-
Derby-aksie die naweek
Hoewel die rugby-seisoen binnekort tot ’n einde kom, word groot derby-aksie hierdie naweek verwag.
-
-
Alberts kelder Primroses
Alberts het Saterdag op Bolandpark onteenseglik bewys dat hy bereid is om in ’n hoër liga te speel toe hy die naasvoorlopers, Primroses, in ’n Gemeenskapskild-wedstryd met 30-26 geklop het…
-
-
Jong manne steek hand op
Na die vorige naweek se geploeter teen Eleven Experience-sokkerklub, toe View of Hope se A-span 3-0 verloor het, het View hom die afgelope naweek reggeruk.
-
-
Rugbywedstryd ‘byt’ in die stof
Skokgolwe het Saterdag deur die rugbygemeenskap getrek toe die wedstryd tussen Worcester Villagers en Montagu Villagers ná slegs 17 minute gestaak is. Worcester Villagers het teen daardie tyd 7-0 voorgeloop.
-
Worcester United Cricket Club AGM
Worcester United Cricket Club will be hosting its annual general meeting (AGM) on Thursday, 29 September at 18:30 at Boland Park club house.





