Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Brandvlei CC looses
Worcester Cricket Club outstaged the team of Brandvlei in all aspects on the cricket pitch on Saturday (19 November) when its team won with 96 runs in 15.2 overs.
-
Villagers hou jaarvergadering
Lede van die Villagers RVK-rugbyklub word uitgenooi na vandag (Donderdag 24 November) se jaarvergadering, wat om 19:00 by die Calvary kerk in Hexpark, Worcester, sal plaasvind.
-
-
Sterk wind bemoeilik hengelaars se laaste dag
Brandvlei-hengelklub het Saterdag (12 November) die laaste kompetisie van die jaar in die Brandvleidam gehou, waar ’n sterk noordwestewind dié dag bemoeilik het. Die kompetisie is juis weens die wind…
-
Walk in memory of Madiba
The Mandela Walk To Freedom event will take place on 11 February 2023 at Drakenstein Correctional Facility outside Paarl.
-
-
Sporting Stars stel hul saak
Die Sporting Stars FC vroue-sokkerspan van Worcester het onlangs in die kollig beland toe lede van dié sokkerspan, sowel as hul bestuur, die Wes-Kaapse Sasol-vroueliga in Knysna (5 November) bygewoon…
-
Primrose draf as wenners af
Primrose RVK het Saterdag (12 November) in Ashton teen die Blue Swallows gespeel en die wedstryd in die Top-18-Boland-rugbykompetisie 28-14 gewen.
-
-






