Robertson Krieketklub (RKK) pronk met drie van sy spelers in die Bolandse landelike span wat van 18 tot 22 Februarie na die Weskus-toernooi toer. Die spelers wat ingesluit is, is (van links) die ervare Gregan Adams, Christo Lukas en Warwick Abrahim. RKK wens dié drie spelers alle sterkte toe en weet hulle gaan Boland en RKK se naam hoog hou.Foto: Verskaf

Robertson-spelers in Bolandse span

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article