Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Quinn United verras vriend en vyand met goeie sege
Quinn United-vlakkiekrieketklub van Quinnstraat in Roodewal het vriend en vyand by die Roodewal-premierligatoernooi verras deur tweede in sy groep te eindig en so vir die kwarteindstryd te kwalifiseer.
-
Indoor cricket well and alive!
Worcester Cricket Academy (WCA) will on Friday celebrate its 1st year anniversary since opening its doors to the community of Worcester. The indoor facility now plays hosts to over 30…
-
Wolseley, Hillcrest voorspel puik seisoen
As Saterdag se rugbywedstryd op Wolseley teen die hoog aangeskrewe Hillcrest van Wellington enige aanduiding is wat die komende seisoen in die Witsentraal van die groot uitdaag te wagte kan…
-
United slaan Stellenbosch kis
Worcester United se tweede span het sy ligaverpligtinge die afgelope Saterdag op Bolandpark in Worcester afgesluit. Die span het te staan gekom teen die tweede span van Stellenbosch en Distrikte.
-
Hammies draf Bobbies lag-lag kaf in wegholoorwinnings
Die Pinelands-polisie het Saterdag geen ammunisie teen Hammies in ’n vriendskaplike rugbywedstryd op Hammiespark oorgehad nie.
-
Kleintjies geniet hulle terdeë
Honderde ouers het opgeruk om hul woelwaters by ’n sportdag te ondersteun.
-
The painful road to triumph
A young man from Worcester who has proven to be destined for greatness has, despite health complications and a lengthy recovery period, been able to compete in triathlon and be…
-
Golf day in aid of the blind
Pioneer Printers in association with Innovation for the Blind presents their 22nd Golf Day in aid of the Blind on 6 May, at Worcester Golf Club.
-
-
United trots op droomseisoen
Na afloop van die laaste wedstryd in die Boland Premierliga het Worcester United sy tweede plek in die streek verseker. Slegs Maties kon daarin slaag om bo hulle te eindig.








