Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Donkie-direkteur kry trekpas
Wat bedoel was om ’n jaar van opwindende rugby vir ’n plaaslike skool en sy nuwe direkteur te wees, is kortgeknip toe dié direkteur se kontrak verlede week beëindig is.
-
Eerste oor wenstreep – ná 30 uur!
As jy jou voete gebruik, is 160 km ’n lang pad om af te lê. Baie lank. Maar vir Herman van der Colff is dit nie meer ’n snaaksigheid nie.
-
Bestes van Hartwig Lions vereer
Hartwig Lions-krieketklub het verlede Saterdagaand (4 Junie) sy jaarlikse bekeruitdeling gehou.
-
Primrose ryg drieë teen Blue Birds in
Primrose-rugbyklub het Saterdag (28 Mei) seker gemaak van ’n oorwinning toe hy Blue Birds van De Doorns 29-18 in De Doorns geklop het.
-
View sluit seisoen op hoë noot af
Die sokkerklub View of Hope het sy seisoen Saterdag (28 Mei) op ’n baie hoë noot afgesluit.
-
DFS is tops
Die Double Foot Shooters-sokkerklub het Ballers FC Saterdag (28 Mei) 3-0 in ’n superligawedstryd (stroom B) in die Esselenpark-stadion geklop.
-
Roodewal troef Royal Strikers
Vlakkiekrieket-geskiedenis is die afgelope Sondag (29 Mei) gemaak toe die Royal Strikers van George Roodewal besoek het.
-
Stryd wag op voorlopers
Al het die Langeberg-streek se rugbyspanne al ’n paar sterk vertonings in die Grootuitdaagrugby-kompetisie gelewer, is dit gans te vroeg in die seisoen vir die gunstelinge om op hul louere…
-
-
Hope pret by vlakkiekrieket
Die lekker weer, die spelers en die ondersteuners het almal Sondag 22 Mei ’n gesonde vlakkiekrieketwedstryd in die hartjie van Roodewal-woonstelle verseker.







