Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Wolseley-rugbyspan wys sy staal
Dit het maar broekskeur gegaan, maar die Wolseley-rugbyklub het sterk karakter getoon voordat hy ’n vasberade Ceres die afgelope Saterdag tot oorgawe gedwing het.
-
Help 12-year-old’s World Cup dreams come true
A 12-year-old boy from Worcester who made the Boland u-12 side took part in the National Indoor Cricket Championship in Pretoria.
-
-
View of Hope troef Pirates in Zwelethemba
Die View of Hope-sokkerklub moes Sondag 15 Mei ’n omgekrapte United Pirates op sy tuisveld in Zwelethemba gaan aandurf. Omdat beide spanne aan die onderkant van die puntelys is, was…
-
Double Foot behou sy posisie bo aan punteleer
Double Foot Shooters-sokkerklub het sy posisie bo aan die punteleer verstewig (27 punte) toe hy United Pirates Saterdag op Esselenpark-stadion in ’n superligawedstryd 3-0 geklop het.
-
SA titels vir Mega Oval
Plaaslike renjaers van die Mega Oval-ovaalbaanklub het puik vertonings by die pasafgelope Suid-Afrikaanse Ovaalbaankampioenskap in Port Elizabeth gelewer.
-
Villa wen met net 14 man
Villagers Worcester (Villa) moes die afgelope Saterdag tot die einde gefokus bly voordat hy sy bure –Proteas – op Bolandpark met 14-13 kon troef.
-
Boks maak geskiedenis
MONTAGU – Geskiedenis is Saterdag 30 April gemaak toe ’n bokstoernooi vir die eerste keer in die dorp gehou is.
-
View of Hope vee Sweepers weg
View of Hope se promosieligaspan het hierdie naweek ’n double header gespeel ná verlede naweek se teleurstellende uitslag.
-
Hartwig Lions brul hard ná suksesvolle krieketseisoen
Hartwig Lions gaan eerskomende Saterdagaand (7 Mei) sy krieketseisoen met ’n spoggeleentheid afsluit.






