Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Zhandré maak opgang in rugby
Zhandré Hattingh (18), ’n belowende jong sportster wat oorspronklik van Worcester is en deesdae sy sporttalent in die Suid-Westelike-distrikte (SWD) uitstal, is vinnig besig om groot opgang in rugby te…
-
Wolseley lewer opskudding
Wolseley se sportterrein was Saterdag behoorlik gepak toe die Wolseley-rugbyklub Hillcrest ontvang en die besoekers met 22-19 uitoorlê het.
-
Rugbyvoorskou vir Saterdag
In die Langeberg-afdeling van die Boland-uitdaagreeks gee Robertson Town steeds die toon aan nadat hy die afgelope Saterdag (21 Mei) die Proteas De Doorns met 54-17 afgeransel het.
-
-
-
-
Wolseley skitter teen Roses
Wolsley-rugbyklub het Saterdag (6 Mei) ’n merkwaardige oorwinning van 21-18 oor Roses United van Wellington aangeteken.
-
-
Tandarts hou sy lyf ysterman vir die natuur
Tessel Crotz (35), ’n tandarts van Worcester, is al van ’n jong ouderdom af lief vir sport – veral om sy vermoëns “te toets” en gereelde uitdagings vir homself te…







