Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Persies verloor teen Wolseley
Die Worcester Perseverance-rugbyklub (Persies) het Saterdag (11 Februarie) in Wolseley teen die Wolseley-rugbyklub gespeel, maar die wedstryd 8-3 verloor.
-
-
-
Worcester steier teen S’bosch
Die Worcester Victorians-krieketspan het Saterdag sy rieme teen die liga-voorlopers, Stellenbosch KK, styfgeloop.
-
Sporting Stars hosts Cup of Love
This coming Saturday (11 February) all roads will lead to Esselen Park Stadium in Worcester, where Sporting Stars FC Soccer Club in partnership with Buco Worcester will host the inaugural…
-
Veertig visse vir die wenner by Kwaggaskloofdam
Lede van die Brandvlei-hengelklub se tweede kompetisie van die jaar is Saterdag (4 Februarie) in baie warm en windlose omstandighede in die Kwaggaskloofdam gehou.
-
Pumas wen vlakkiekrieket
Die Pumas-vlakkiekrieketklub se A-span het op 28 Januarie aan die Pro 10-vlakkiekriekettoernooi in Oudtshoorn deelgeneem, waar hulle as die wenners weggestap het.
-
Hoop terug by View of Hope
Ná twee agtereenvolgende teleurstellende naweke het die span van die View weer hul ondersteuners se glimlagte terug op die lippe gesit met ’n uithalervertoning teen Franschhoek United die afgelope Saterdag…
-
Persies skrik laat wakker en leer Villas ’n rugbyles
Ná ’n lang gewag vir rugbygeesdriftiges in die Breedevallei was die spanning verby met ’n vriendskaplike wedstryd wat Saterdag (4 Februarie) op Esselenpark tussen Villagers- en Perseverance-rugbyklubs gespeel is.
-
Worcester CC T20 champions
Worcester CC played against Brandvlei CC on Saturday (4 February) in the finals of the Cape Winelands North T20 series, winning the match with 105/5 after 17.1 overs.





