Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Blindes wen met 164 vir 3
Die Worcester Victorians- Blinde krieketspan het Sondag 26 Februarie in ’n T20-wedstryd teen The League of Friends of the Blind (Lofob) gespeel.
-
Persies doring in hul vlees
Die Worcester Perseverance-rugbyklub het Saterdag (25 Februarie) die Piet Buys-wisseltrofee verower nadat dié begeesterde span die 2021-kampioene, De Doorns United, oortuigend geklop het.
-
Peter de Villiers vertel oor nuwe rugby-avontuur saam met Dowes
Peter de Villiers is ’n bekende naam in sport- sowel as politieke kringe, en hy hou hom vandag nog met al twee besig nadat hy in 2021 as raadslid vir…
-
Hammies klop Persies
Die A-span van Young Hamiltons-rugbyklub van Worcester het Saterdag (18 Februarie) teen die Perseverance-rugbyklub van Worcester in ’n vriendskaplike wedstryd gespeel waar Hammies die wedstryd op Esselenpark 40-22 gewen het.
-
Goudini uiteindelik een te veel vir Primrose
Die Primrose RVK van Worcester het Saterdag (18 Februarie) ’n vriendskaplike wedstryd teen Goudini United gespeel en naelskraaps met een punt (20-19) teen Goudini verloor.
-
BBC qualifies for the final leg of the BCSA One-day Cup
Boland Blind Cricket (BBC) and Western Province Blind Cricket Association (WPBCA) faced off in the first round of the inaugural Blind Cricket South Africa (BCSA) one day cup (40 over)…
-
-
Plaaslike sportster skitter op netbalbaan
Andericco Galant (22), ’n kranige netbalspeler en plaaslike sportster in die Breedevallei, gaan in Maart vanjaar aan die nasionale netbalkampioenskap in Noord-Wes dfeelneem, maar sy het jóú hulp nodig.
-
Pumas boul Orchards uit ongeag 2de asem
Die A-span van Orchards-vlakkiekrieketklub van De Doorns kon Saterdag (11 Februarie) nie die mas teen Worcester se Pumas opkom nie. Die Pumas wen oortuigend met 31 lopies.








