Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Clovers saai verwoesting
Op 26 Maart het die Clovers-vlakkiekrieketklub se A-span te staan gekom teen Hartwig Lions in die jaarlikse “Big Bash”-toernooi, en weggestap as wenners met 122 lopies in 15 boulbeurte.
-
Jong atleet mik na Olimpiese Spele
Ten spyte van ’n rugbesering wat hy vroeg vandeesmaand opgedoen het, het die 12-jarige Ejay Brown van Worcester stof in die oë van sy teenstanders geskop toe hy aangewys is…
-
-
Dowes-7’s speel in Argentinië
Die Suid-Afrikaanse rugbyvereniging vir Dowes (Sadra) se direkteur, Peter de Villiers, het saam met sy afrigtingspan die spelers vir die internasionale Dowes- Rugby-7’s-kampioenskap in Cordoba in Argentinië aangekondig.
-
Plaaslike klub moedig tafeltennis by skole aan
Die Ballers-tafeltennisklub van Worcester het onlangs ’n afrigtingskliniek vir onderwysers en leerders aangebied.
-
Groot motorpret op Kleinplasie
Mega Oval Kleinplasie bied eerskomende Vrydag en Saterdag (24 en 25 Maart) weer die jaarlikse Wynland-renjaer-kampioenskappe aan.
-
-
-
Worcester CC loses first game of season
With the winners of all six first division districts confirmed, Worcester Cricket Club had to face Darling on Saturday (4 March) at home before travelling to Vredendal on Sunday (5…
-








