Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Touwpark gee Primrose pak
In sy eerste ligawedstryd van die 2023-rugbyseisoen het Primrose-rugbyklub lelik vasgeval toe Touwpark hom Saterdag 1 April op sy tuisveld met 35 punte tenoor 10 geklop het.
-
Blink toekoms vir Rod
Alles het begin toe hy op elfjarige ouderdom bloot vir die pret rugby saam met maats in Genadendal gespeel het.
-
Wolseley-A-span oorskadu Miracles
Die Wolseley-rugbyklub se A-span het die afgelope Saterdag (1 April) vinnig sy Witsentraal-Grootuitdaagbeker-veldtog op koers gekry toe hy Miracles 29-12 uitoorlê het nadat hy teen rustyd 17-0 voorgeloop het.
-
Magmudh Valley word vereer by begrafnis
By die begrafnis van Magmudh Valley (69), een van die Boland se bekendste fietsryers, is hy vereer deur ander fietsryers toe daar finaal van dié fietsry-reus afskeid geneem is.
-
Fynproewersrugby kom by Esselenpark
Die program vir komende Saterdag (Paas-Saterdag) se fynproewersrugby is bekend gemaak.
-
Voorbereiding vir rugbyseisoen op dreef
Hierdie komende Saterdag (1 April) skop die liga-verpligtinge onder die vaandel van die Boland Rugbyunie amptelik af met veral die grootuitdaag-kompetisie in die Breë /Langeberg-streek waar dinge sommer vroeg-vroeg vuurwerke…
-
Reën skrik jaers nie af
Die afgelope naweek (24 en 25 Maart) het die alombekende Wynland-ovaalbaankampioenskap op die Mega-ovaalbaan op Kleinplasie plaasgevind.
-
Drostdy se bobaas toutrekspanne wys hul slag by SA’s
Die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy se 480 kg-meisies- en 600 kg-seunstoutrekspan het onlangs aan die Junior Suid-Afrikaanse Toutrekkampioenskap in Swellendam deelgeneem.
-
Young Shooters die beste in Rawsonville
Die Young Shooters-sokkerklub van Rawsonville het van die begin van die sokkerseisoen tot nou goed gevaar.
-
Verbete stryd heers in Big Bash
Die gewilde Big Bash-vlakkiekriekettoernooi van die Hartwig Lions-krieketklub woed steeds in Worcester en kom moontlik op 30 April tot ’n aksiebelaaide einde.





