Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Hammies bly enduit gefokus
Young Hamiltons moes Saterdag (15 April) enduit gefokus bly om Montagu Villagers op die King Edward-stadion in Montagu te klop.
-
-
-
Groot karpe laat hengelaars
Deelnemers aan Brandvlei-hengelklub se klubkompetisie wat die afgelope Saterdag (15 April) in ’n private dam plaasgevind het, was bedrywig toe 249 karpe ingeweeg is.
-
-
W’ster Villas begin goed
Die Worcester Villagers-rugbyklub het sy aanslag op vanjaar se Groot Uitdaagtitel Saterdag (15 April) op ’n positiewe noot afgeskop toe hy die eerste wedstryd teen Ashton United 18-17 gewen het.
-
-
Man United vier sy 60ste
Een van Worcester se sokkerklubs wat oor die jare sinoniem met gehalte-sokker en spelers van formaat geword het, Manchester United, vier vanjaar sy 60ste bestaansjaar.
-
Villa verhang bordjies
Ná drie agtereenvolgende nederlae verlede seisoen teen die Young Hamiltons, het Worcester Villagers (A-span) die eerste van vanjaar se derbies, die gewilde Easter Clash, voor ’n hele paar duisend entoesiastiese…
-
Naasbestes van Villa seëvier
Die wedstryd tussen Primrose se A-span en Worcester Villagers se B-span in die Essellenparkstadion die afgelope Saterdag (8 April) as deel van die gewilde Easter Clash, het groot belangstelling gelok…










