Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Tandarts hou sy lyf ysterman vir die natuur
Tessel Crotz (35), ’n tandarts van Worcester, is al van ’n jong ouderdom af lief vir sport – veral om sy vermoëns “te toets” en gereelde uitdagings vir homself te…
-
Voorskou vir Saterdag
Dinge begin nou ’n interessante wending neem met die voorlopers in die Grootuitdaagbeker-rugbyreeks van die Boland-streek, wat nou al meer die wind van voor kry.
-
-
Zazon United as wenners in Big Bash-toernooi vereer
Zazon United is vanjaar se wenners van die opwindende Big Bash-vlakkiekrieket-toernooi, wat deur Hartwig Lions van Worcester aangebied is.
-
Primrose val lelik vas in wegwedstryd teen Orchards
Die Primrose-rugbyklub van Worcester het die afgelope Saterdag (6 Mei) in De Doorns lelik vasgeval toe die Orchard-rugbyklub die span onverwags met 12-7 geklop het.
-
-
Hamlet oorleef Wolseley-aanslag
Die Hamlet-rugbyklub het Saterdag op sy tuisveld, beter bekend as die Begraafplaas, letterlik en figuurlik uit die kake van ’n nederlaag ontsnap.
-
Zazon wen die ‘Big Bash’
Die Zazon United-vlakkiekrieketklub se A-span van Hexpark het verlede Sondag as die Big Bash-kampioene weggestap nadat hulle die Quickies geklop het.
-
Rugby-voorskou vir die komende naweek
Ná die afgelope Saterdag (29 April) se lekker rugby-derbies in die Langeberg- en Breedevallei-afdeling van die Boland-rugbyunie, hervat die rugby hierdie Saterdag in alle erns.






