Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Oud-Charlie-leerder maak buiging in rugby
Aäron Swartz (18) van Ceres en ’n oud-leerder van Charlie Hofmeyr, het sy buiging vir die o.19- Wes-Kaapspan (WP) gemaak toe hy verlede Saterdag (3 Junie) teen die Haaie in…
-
Freginal wil nou jong spelers help
Om die Springboktrui oor jou kop te trek en oorsee te gaan rugby speel is seker die droom van menige kind in Suid-Afrika. Maar dat jy oorsee kan gaan speel…
-
-
Van Reenen gekies vir Junior Bokspan
Ghudian van Reenen, ’n reus van ’n jong man wat nooit toegelaat het dat die oproerigheid in Roodewal in Worcester sy roeping kniehalter nie, is vir die Junior Springbokspan gekies…
-
Veelsydige sportman ‘Oom Abe’ oorlede
Een van Worcester se mees geliefde en gewildste sportmanne van weleer, Abraham Haupt (86), of “oom Abe”, soos hy aan vele bekend gestaan het, is Maandagoggend skielik tuis oorlede.
-
Rugby-voorskou vir die naweek
Die eerste ronde van die Boland-rugbyunie se liga-verpligtinge staan nou vinnig einde se kant toe.
-
Worcester se doelbalklub soek borge
Die jaarlikse De Jagers-uitdaag-doelbaltoernooi word Saterdag 1 Julie in die Danie Luckhof-saal by Innovation for the Blind in Worcester gehou.
-
Ballers-tafeltennisklub vaar goed in skolekompetisie
Ballers-tafeltennisklub vaar goed in skolekompetisie
-
Villa vuur op al sy silinders
Worcester Villagers het Saterdag tuis op Bolandpark vir Worcester Perseverance met 43-12 verslaan, nadat hulle teen rustyd slegs met 12-7 voor was.
-
Vis byt fluks in koue water
Die Brandvlei-hengelklub se hengelkompetisie is Saterdag (27 Mei) by die Artois-dam buite Wolseley gehou.








