Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Wêreldbeker: o.20’s speel hard
Die o.20 Wêreldbeker-rugby het die afgelope naweek afgeskop met uitstaande vertonings deur junior rugbyspanne van oor die wêreld heen.
-
-
Doubles seëvier teen Defenders
Die Double Foot Shooters-sokkerklub van Worcester het die afgelope Sondag (25 Junie) in De Doorns teen Brave Defenders in ’n promosie-ligawedstryd gespeel en 4-1 gewen.
-
Support a Worcester soccer club to go to nationals
Roux Park Football Club, a soccer club for the deaf in Worcester, as well as a non-profit organisation, is requesting financial support and sponsorships to take part in the national…
-
Sakemanne koop 74%-aandeel in Boland Rugbyunie
Die sakereuse Johann Rupert en Patrice Motsepe het verlede week ’n aandeel van 74% in die Boland Rugbyunie bekom.
-
-
Verkeersman wil ook rugby
Aron Siswana (36) van Worcester het onlangs uitgevind hy is gekies vir die parlementêre rugbyspan wat in Augustus in Frankryk aan die rugby-wêreldbeker gaan deelneem teen ander parlementêre spanne.
-
Jaypee Snyman eintlik 10 jaar jonger
In verlede week Donderdag se Standard het die koerant berig oor Jaypee Snyman wat aan die Comrades deelgeneem het en 65 jaar oud is.
-
Twee draf uit vir Boland
“Ek was nogal teleurgesteld toe ek nie die Boland-atletiekspan gehaal het nie. Vierde plek was toe nie goed genoeg nie, maar ondanks dit verteenwoordig ek nou vir Boland op ’n…
-
Hammies looi Persies
Young Hamiltons (Hammies) RFK van Worcester het Saterdag (10 Junie) op die Esselenparkstadion Worcester Perseverance met 37-13 verslaan.






