Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Primrose vee DDU van veld
Die Primrose-rugbyklub van Worcester het die afgelope Saterdag (22 Julie) op Bolandpark vir De Doorns United, of te wel DDU, met 31 punte teenoor 7 geklop.
-
Rugbyvoorskou vir die komende naweek
Ná al die opwinding van die afgelope naweek met derbies in Breedevallei en Langeberg, gaan ligaverpligtinge in die onderskeie streke van die Boland- rugbyunie hierdie naweek voort.
-
Hamiltons stuit Ashton in sy spore
Die Young Hamiltons (Hammies)-rugbyklub van Worcester het die afgelope Saterdag (22 Julie) hard geveg op Esselenpark om vir Ashton United 38-28 te klop.
-
Worcesteriete in universiteitspan
Twee Worcesteriete gaan Suid-Afrika se universiteitspan verteenwoordig by die Wêreld-universiteitspele in Chengdu, China van 28 Julie tot 8 Augustus.
-
-
Babers verras hengelaars
Dit word algemeen aanvaar babers is maar onaktief in die koue wintermaande, maar ná ’n rukkie van wag het die Brandvlei-hengelklub heelwat aksie gehad.
-
Villa wen groot
Villagers Worcester, of te wel Villa, het die afgelope Saterdag (22 Julie) in Swellendam in die Powellstadion seker gemaak dat die span volgende seisoen weer in die mededingende grootuitdaagliga sal…
-
Hammies wen kop-aan-kop stryd
Die afgelope Saterdag (15 Julie) het alle paaie na die Bolandparkstadion in Worcester gelei toe Young Hamiltons (Hammies) teen Worcester Villagers (Villa) gespeel en met 16-14 gewen het.
-
-
Top-rugby verwag
Die naweek wag weer opwindende rugby in die Langeberg-afdeling van die Groot Uitdaag-kompetisie.







