Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
-
View of Hope skok United
Die B-span van View of Hope-sokkerklub het vriend en vyand verras deur die huidige Superliga-voorloper – en tot dusver die enigste onoorwonne span – Manchester United, met 3-2 te verslaan.
-
Overhex se aanvalle laat Primrose kleitrap en vasval
Primrose-rugbyklub van Worcester het Saterdag (5 Augustus) lelik vasgeval toe Overhex hom in Overhex met 24 punte teenoor 15 geklop het.
-
Stoere Villa-ondersteuner skielik oorlede
Een van Villagers Worcester (Villa) se geliefde ondersteuners, Nicholas Lakey (72), meer bekend as Oom Nicky, is verlede Donderdag 27 Julie in die Worcester-hospitaal oorlede nadat hy drie dae tevore…
-
-
Naelskraapse sege vir Primrose
Die Primrose-rubyklub van Worcester het die afgelope Saterdag (29 Julie) op Esselenpark-stadion alles uitgehaal om ’n begeesterde Orchard-rugbyspan net-net met 29 punte teenoor 27 te klop.
-
Wedstryd eindig gelykop
Die afgelope Saterdag (29 Julie) se Grootuitdaag-wedstryd op Bolandpark in Worcester tussen Worcester Villagers (Villa) en Montagu-klub, of Hou by die Blou soos hulle in die volksmond bekend staan, het…
-
Wellingtonner brei Springbok-vrouespan
Die Springbok-vrouerugbyspan het Franzel September (37) onlangs verwelkom nadat hy verlede Vrydag (28 Julie) amptelik as dié span se afrigter verkies is.
-
Krieketklub vergader in tennisklubhuis
Worcester Victorian’s-krieketklub hou eerskomende Sondag (30 Julie) om 15:00 ’n spelersvergadering in die Esselenpark-tennisklubhuis.






