Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Rangers seëvier
ROBERTSON. – Rangers Robertson en Montagu-klub het Saterdag (2 September) vir die laaste keer vanjaar kragte gemeet.
-
Robertson Town streek se kampioen
Saterdag 2 September het Robertson Town in die Van Zylstraatstadion in Robertson seker gemaak dat hulle as Grootuitdaag-kampioen van die Langeberg-afdeling gekroon word toe hulle Worcester Villagers in ’n spannende…
-
-
Primrose speel tweede viool
Die Primrose-rugbyklub van Worcester het die afgelope Saterdag (26 Augustus) tweede viool gespeel toe Klipdrift sy span met 27-18 verslaan het.
-
Young local table-tennis players to SA championships
Young local table-tennis players to SA championships
-
Villa te veel vir Proteas
Worcester Villagers (Villa), het Saterdag (26 Augustus) op Bolandpark in Worcester opnuut bewys dat as hy die dag op al sy silinders vuur, hy enige span teen wie hy kompeteer…
-
Rugby-voorskou vir die komende naweek
Die voorlaaste wedstryde in die Langeberg-afdeling van die Boland-rugbyunie vind hierdie Saterdag (2 September) plaas met Robertson Town en Young Hamiltons (Hammies) wat feitlik seker is om na die uitspeel-fases…
-
Camp run for young bowlers
On 6 August Boland Bowls organised a junior skills camp at its headquarters at the Worcester bowling club.
-
Rugby-voorskou vir die komende naweek
Met die onderskeie ligas onder die vaandel van die Boland rugbyunie wat nou vinnig einde se kant toe staan, is dit veral die spanne aan die bokant van die ligas…






