Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Top-12 aangekondig
Ná deeglike beplanning is die Top-12 van Boland Rugbyunie se Grootuitdaagkompetisie uiteindelik aangekondig.
-
Club makes waves at table tennis champs
In a stunning debut, 18 players from the recently established Ballers Table Tennis Club have taken the Cape Winelands Table Tennis Team by storm at the South African Table Tennis…
-
Uitblinker lid van span na Maleisië
’n Belowende rugbyspeler met ’n blink toekoms het ’n wyle gelede verneem dat hy opgeneem is in ’n interkontinentale span wat aan ’n 10’s-rugbytoernooi in Maleisië gaan deelneem.
-
-
o.13-span wen T20-toernooi
Die Rising Eagles, ’n o.13-krieketspan saamgestel uit die laerskole in Worcester en omliggende dorpe, is die geesteskind en inisiatief van Bjorn Cochrane, ’n welbekende in sportkringe in die dorp en…
-
Evergreens bult spiere in ’24
ASHTON. – Die Evergreens-rugbyspan van Ashton gaan volgende jaar in die 2024-rugbyseisoen sy spiere in Boland se streekuitdaagkompetisie bult nadat hy die afgelope Saterdag (7 Oktober) Le Chasseur RVK in…
-
Opwindende nuwe era vir Ashton United
ASHTON. – Die Ashton United-rugbyklub het tydens sy jaarvergadering aan die einde van verlede maand ’n nuwe bestuur vir die 2023-’24-rugbyseisoen gekies.
-
Groot stoei in Rawsonville
Inwoners van die Breederiviervallei en buurdorpe kan uitsien na ’n opwindende stoei-toernooi op 14 Oktober.
-
-
Skryf nou in vir Michellspas-halfmarathon
Die Michellspas-halfmarathon vind op 28 Oktober van Victoriapark in Ceres plaas. Hardlopers kan uitsien na die halfmarathon (21,1 km), 10 km en die 5 km-pretdraf.








