Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
-
Visse byt fluks in Brandvlei se hengelkompetisie
Deelnemers aan Brandvlei-hengelklub se kompetisie die afgelope Saterdag (19 Augustus) in hul tuiswaters het heelwat opwinding opgelewer.
-
Druk deur Villa net te veel
Worcester Villagers (Villa) het die afgelope Saterdag (19 Augustus) op die Esselenpark-stadion in Worcester vir Worcester Perseverance (Persies) met 22-17 verslaan nadat die telling teen rustyd nog gelykop met 10…
-
Nick aiming for the stars
Nick Quenet (26) is a well-known name in international and national triathlon circles where he has competed in various events since a young age, and recently placed fourth in the…
-
Rugbyvoorskou vir die komende naweek
Liga-verpligtinge vir die 2023-seisoen staan nou einde se kant toe en dit is veral die pasaangeërs in die onderskeie ligas wat verbete aan hul posisies klou om nog enige aanspraak…
-
Hammies wys wie is baas
Die Young Hamiltons-rugbyklub het Saterdag klinies korrekte rugby gespeel en die Montagu-klub geheel en al met 31-17 uitoorlê.
-
Vlakkiekrieket-vereniging hou 1ste vergadering
Die Breedevallei-gemeenskap-vlakkie-krieketvereniging hou sy eerste algemene vergadering vir alle klubs in dié gebied op 23 Augustus by die geel gebou in Taambaystraat. Huidige asook nuwe klublede is meer as welkom om die…
-
Villa knip Blue Birds se vere
Die afgelope Saterdag (12 Augustus) het Worcester Villagers weer eens bewys dat hulle op enige gegewe tyd saam met die groot honde kan blaf toe hulle op hul tuisveld, Bolandpark…
-








