Die Breedevallei-gemeenskap-vlakkie-krieketvereniging hou sy eerste algemene vergadering vir alle klubs in dié gebied op 23 Augustus by die geel gebou in Taambaystraat. Huidige asook nuwe klublede is meer as welkom om die vergadering by te woon. Kontak Japie Visser, die wedstrydsekretaris, by 061 496 8055 of Japievisser42@gmail vir nog inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article