Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Hammies wen kop-aan-kop stryd
Die afgelope Saterdag (15 Julie) het alle paaie na die Bolandparkstadion in Worcester gelei toe Young Hamiltons (Hammies) teen Worcester Villagers (Villa) gespeel en met 16-14 gewen het.
-
-
Top-rugby verwag
Die naweek wag weer opwindende rugby in die Langeberg-afdeling van die Groot Uitdaag-kompetisie.
-
-
Ceresiet steel rugby-harte
Die skare het behoorlik gejuig toe die Boland Kavaliers op Saterdag 24 Junie in Wellington 42-12 teen die Valke van Gauteng gewen het, met veral die kranige Ceresiet Cameron Hufke…
-
Hammies wen Montagu ver
Die Young Hamiltons-rugbyklub (Hammies) van Worcester het die afgelope Saterdag (8 Julie) die Montagu Villagers (Sesduim) op Hammiespark met 34-12 geklop.
-
-
Hammies gelykop in opwindende stryd
Die Grootuitdaagliga-wedstryd wat Saterdag (1 Julie) tussen Young Hamiltons (Hammies) van Worcester en Robertson Town op die Van Zylstraat-sportterrein plaasgevind het, het toeskouers vir tagtig minute op hul tone gehou.
-
Touwpark gee Primrose pak
Primrose-rubyklub het Saterdag 1 Julie sy rieme styf geloop toe Touwpark hom op Boland Park met 21-16 geklop het.
-








