Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Worcesteriet sweis pad na China
Die 21-jarige Michael Ross, ’n student van Boland Kollege in Worcester, het onlangs aan ’n sweiskompetisie by die wêreldvaardighedeberaad in China deelgeneem.
-
Dag sonder skoene laat leerders wonder
Personeel en leerders van Vergesig Primêr in Robertson het Vrydag 1 Junie aan die ACVV se Een-dag- sonder-skoene-projek deelgeneem en kaalvoet by die skool deurgebring.
-
Remark ups matric pass rate in W-Cape
The Western Cape’s matric pass rate for 2017 increased from 82,8% to 84,3%, following the completion of supplementary examinations.
-
Donkies-afrigter se 50ste wedstryd met sege beloon
Renier de Villiers, afrigter van HTS Drostdy se eerste rugbyspan, het 19 Mei sy 50ste wedstryd as afrigter van die eerste span met ’n luisterryke oorwinning oor die Hoërskool Outeniqua gevier.
-
Winelands drama showcase
The Western Cape Department of Cultural Affairs and Sport is calling on all drama groups in the Cape Winelands to apply for participation in its drama festival.
-
Old rivalries revived
In 2017 Worcester Gymnasium waved goodbye to the sports day against their rivals HTS Drostdy, leaving a definite gap in the annual sports calendar.
-
-
-
‘Toilet Tummy’ saves water
As part of its water awareness drive, the Cape Winelands District Municipality (CWDM) kick-started a project distributing devices called the “Toilet Tummy” at Esselen Park Senior Secondary School in Worcester.
-
Boelies só ‘uitgevee’
Vula Youth, ’n jeugleierskap-ontwikkelingsinisiatief, het verlede Donderdag saam met die plaaslike polisie ’n program oor boeliegedrag in skole by die NGK Oefenskool aangebied.






