Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Die beheerliggaam se samestelling moet die skool verteenwoordig
Hoewel die huidige skolewet swyg oor die geslag- en rassesamestelling van beheerliggame, is dit wenslik om dit só saam te stel om die leerders se rassesamestelling van die betrokke skool te verteenwoordig.
-
Dramagroep op pad na Baxter-teater
Die dramagroep van Victoriapark Primêre Skool is baie opgewonde.
-
Gim-musieksterre presteer
Musiekleerders van Worcester Gimnasium het uitstekend presteer in die Unisa- en Trinity-musiekeksamen.
-
Hulp vir matrikulante wat gereed maak vir aanvullende eksamen
Matrikulante uit die Kaapse Wynland-onderwysdistrik maak deel uit van die meer as 6 700 kandidate wat geregistreer is om die aanvullende eksamen vir die nasionale senior sertifikaat van 19 Februarie tot 3 Maart af te lê.
-
Sinethemba Aftercare hosts interactive theatre
The Cape Winelands District Municipality’s Environmental Health Theatre held a show at Sinethemba Aftercare for Grade 1 to 3 learners.
-
-
Laerskoolatlete skitter
Die Noord-Bolandse atletiekbyeenkoms, wat die afgelope naweek op Bolandpark in Worcester gehou is, het die beste atlete van primêre skole uit Swellendam, Montagu, Ashton, Bonnievale, Robertson, Worcester, Rawsonville, De Doorns en Touwsrivier gelok.
-
Opedag lok leerders van oral
Die Universiteit Stellenbosch (US) se opedag Saterdag 24 Februarie is die geskikte geleentheid vir graad 11- en 12-leerders om waardevolle inligting oor studiegeleenthede by tersiêre instellings te bekom.
-
ATKV skuif skole se koppe
Die ATKV het verlede Woensdag ’n unieke skoolprojek, die Kopskuif-program, in Worcester se onderwysdistrik bekendgestel.
-
Prevent suicide among teenagers
Teen suicide is becoming more common every year in South Africa, and the Western Cape government is calling on all parents, teachers and guardians to be on the lookout for depression among teenagers.






