Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Jongmense kamp op Tafelberg
Jongmense van Worcester het onlangs die geleentheid gehad om op Tafelberg te kamp en nie eens ’n groot reënstorm kon hul entoesiasme demp nie.
-
Leerders wéét wat in omgewing gebeur
As deel van Standard se Lees-en-leerprojek het Mac-Lizia “Moena” Jacobs koerante wat sy geborg het, by twee skole gaan aflewer.
-
Kinders leer oor hul veiligheid en regte
Die Roodewal Community Social and Sport Association (Rocsa) het in samewerking met Hexpark Primêre Skool in die vakansie ’n Safe Schools-projek gehou.
-
Game Changers help learners improve
A team of four tutors at Alfred Stamper Primary School in Zwelethemba has proved that all a child really needs is guidance.
-
-
Leerders lees koerant ‘om slim te word’
Juben von Willingh, ’n raadslid by die Breedevallei-munisipaliteit, het verlede Donderdag koerante wat hy geborg het, by verskeie skole as deel van die Standard se lees- en leerprogram gaan aflewer.
-
Spar, ‘Standard’ help lees en leer
Personeel van SPAR Q Square en KWIKSPAR Breedevallei het verlede Donderdag koerante by verskeie skole gaan aflewer as deel van die Standard se lees- en leerprogram.
-
School govt involves all
Parent involvement is key to the success of the school governing body elections currently underway. School governing bodies are elected every three years and the current election period ends on 31 March.
-
Kollege bied meer as net ’n opleiding
Baie mense meen die Wes-Kaapse gemeenskapsonderrig- en -opleidingskollege, of die sogenaamde aandskool, is net vir skoolverlaters en dat dié kollege jou niks in die sak gaan bring nie.








